Die Wes- & Suid-Kaap Jaarlikse Angus Veiling vind plaas op 5 Junie 2025 by die Moorreesburg Skougronde, Wes-Kaap. Hierdie veiling bring ‘n uitsoek versameling van verskeie top Angus Stoet- en kommersiële telers bymekaar – almal met prestasiegetoetste, geakkrediteerde diere in beide rooi en swart variëteite.
Data blaaie vir elke lot is beskikbaar in die skakel hieronder, gevolg deur foto’s en video’s van al die stoet diere wat op die dag aangebied word.